Die Open Book-fees is een van die hoogtepunte op die Suid-Afrikaanse literêre kalender, met van die land se grootste skrywers wat in Kaapstad byeen kom vir vyf dae se boekjolyt.
Met iets vir elkeen op die spyskaart – van wetenskapfiksie tot kinderboekpret – kan feesgangers uitsien na ‘n onvergeetlike paar dae. Die aksie begin op Woensdag, 9 September en sluit eers op Sondag, 13 September af met die gebruiklike Inzync-digwedstryd.
Hiermee ‘n samevatting van al die Afrikaanse skrywers wat tydens die Open Book-fees sal optree:
Woensdag, 9 September
Drie vars stemme
12:00 – 13:00, Fugardstudio
Lien Botha, Debbie Loots en Dalena Theron gesels met Elmari Rautenbach oor hulle debuutromans wat onlangs die lig gesien het.
My Soundtrack
16:00 – 17:00, Fugardteater
Jakob Melander, Nthikeng Mohlele & Ingrid Winterbach discuss the music in their novels with Danie Marais.
Ford presents: Roadtripping
18:00 – 19:00, Fugardanneks 1
Gareth Crocker, Dana Snyman and Laura van den Berg talk tar with Fourie Botha.
Meet your translator
20:00 – 21:00, Fugardanneks 2
Saskia Goldschmidt & Daniel Hugo (Hormoonfabriek) and Ingrid Winterbach & Michiel Heyns (It Might Get Loud) speak to Fred de Vries about the translation process.
Donderdag, 10 September
Skop, skiet en bier
14:00 – 15:00, Straight No Chaser
Kom drink ‘n bier saam met twee van Afrikaans se voorste misdaadskrywers Martin Steyn en Rudie van Rensburg in gesprek met Kerneels Breytenbach.
Vrydag, 11 September
Randfigure
14:00 – 15:00, Fugardanneks 1
Willem Anker, SJ Naude en Ingrid Winterbach gesels met Louise Viljoen oor die karakters in hul mees onlangse werke.
Covering colour
18:00 – 19:00, Fugardteater
How we talk about race in the book world. Khaya Dlanga, Thabiso Mahlape, Jonny Steinberg and Nathan Trantraal share their experiences and thoughts with Rehana Rossouw.
Saterdag, 12 September
What’s in a name
12:00 – 13:00, Fugardstudio
Petina Gappah, Deon Meyer and Okey Ndibe discuss the implications and politics of names in their novels. Chaired by Andrew Brown
My Swedish Publisher
16:00 – 17:00, Fugardstudio
SA authors go global. Svante Weyler speaks to Deon Meyer, Nthikeng Mohlele and Marlene van Niekerk, all of whom he publishes in Sweden.
Missing Pieces
20:00 – 21:00, Homecoming Centre
The novels of Lien Botha, Fred Strydom and Laura van den Berg are all concerned with memory. Sally Partridge finds out why.
Sondag, 13 September
Musing on Loss
10:00 – 11:00, Fugardanneks 2
Helen Macdonald, SJ Naudé and Beverly Rycroft discuss responses to loss in their books with Dawn Garisch.
Where I’m From: Language and Geography
12:00 – 13:00, Fugardanneks 1
Antjie Krog, Mbongeni Nomkonwana and Shirmoney Rhode read from their work and discuss how their location impacts upon it. Chaired by Raphael D’Abdon.
Limited Space
14:00 – 15:00, Fugardteater
Melissa de Villiers, Karen Joy Fowler and SJ Naudé discuss character development in short fiction with Karina Szczurek.
Chants of Freedom
14:00 – 15:00, Fugardanneks 1
Mathews Phosa reads from, and discusses his new collection with Antjie Krog.
Boekbesonderhede
- Kopskoot deur Rudie van Rensburg
Boek se tuisblad
EAN: 9780795800771
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!
- Judaskus deur Rudie van Rensburg
Boek se tuisblad
EAN: 9780795800924
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!
- Naweek deur Toast Coetzer
Boek se tuisblad
EAN: 9780624047599
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!
- Takelwerk deur Daniel Hugo
Boek se tuisblad
EAN: 9780798169257
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!
- Mede-wete deur Antjie Krog
Boek se tuisblad
EAN: 9780798167871
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!
- Goeiemore, mnr. Mandela deur Zelda la Grange
Boek se tuisblad
EAN: 9781770229686
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!
- Die hormoonfabriek deur Saskia Goldschmidt, vertaal deur Daniel Hugo
EAN: 9781485300939
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!
- Alfabet van die voëls deur SJ Naudé
Boek se tuisblad
EAN: 9781415201459
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!
- In die blou kamp deur Dana Snyman
Boek se tuisblad
EAN: 9780624072256
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!!
- Skuldig deur Martin Steyn
Boek se tuisblad
EAN: 9780799373608
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!
- Chokers en survivors deur Nathan Trantraal
Boek se tuisblad
EAN: 9780795704888
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!
- Vlakwater deur Ingrid Winterbach
Boek se tuisblad
EAN: 9780798170475
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!
- Pruimtwak en skaduboksers: Rubrieke, heildronke en nagedagtes deur Danie Marais
Boek se tuisblad
EAN: 9780624073277
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!
- Ikarus deur Deon Meyer
Boek se tuisblad
EAN: 9780798169776
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!
- Huisies van papier deur Dalena Theron
Boek se tuisblad
EAN: 9781415207086
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!
- Buys – ’n Grensroman deur Willem Anker
Boek se tuisblad
EAN: 9780795706936
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!
- Samsa-masjien deur Willem Anker
Boek se tuisblad
EAN: 9781485302568
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!
- Deur die oog van ‘n naald deur Mathews Phosa
Boek se tuisblad
EAN: 9780624047506
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!
- Wonderboom deur Lien Botha
Boek se tuisblad
EAN: 9780795800955
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!
- Split deur Debbie Loots
Boek se tuisblad
EAN: 9780795800986
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!
- Ester deur Kerneels Breytenbach
Boek se tuisblad
EAN: 9780798167956
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!
- Jonk en krapperig: Suid-Afrika se politieke puberteit deur Jan-Jan Joubert
Boek se tuisblad
EAN: 9780624057147
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!
- Donker spoor deur Martin Steyn
Boek se tuisblad
EAN: 9780799369656
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!